MATTEUS 9:16

MATTEUS 9:16 AFR83

“Niemand lap tog ou klere met ongekrimpte materiaal nie, want die nuwe lap skeur die klere nog verder, en die gat word net groter.