MATTEUS 24:12-13

MATTEUS 24:12-13 AFR83

Omdat die minagting van die wet van God sal toeneem, sal die liefde by baie verkoel. Maar wie tot die einde volhard, sal gered word.