LUKAS 17:31-32

LUKAS 17:31-32 AFR83

“Dan moet die man wat op die dakstoep sit, nie ingaan om sy besittings in die huis te gryp nie. Net so moet ook die man wat op die land is, nie omdraai huis toe nie. Onthou wat met die vrou van Lot gebeur het!

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 17:31-32

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid