LEVITIKUS 23:23-25

LEVITIKUS 23:23-25 AFR83

Die Here het vir Moses gesê: “Sê vir die Israeliete: Die eerste dag van die sewende maand moet 'n rusdag wees, 'n gedenkdag wat met die blaas van ramshorings aangekondig word, 'n gewyde byeenkoms. Niemand mag dan werk nie en julle moet offers aan die Here bring.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 23:23-25

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid