JOHANNES 20:19

JOHANNES 20:19 AFR83

Daardie Sondagaand was die dissipels bymekaar. Alhoewel die deure gesluit was omdat hulle bang was vir die Jode, het Jesus gekom en tussen hulle gaan staan en vir hulle gesê: “Vrede vir julle!”
AFR83: Afrikaans 1983
Deel

Gratis Leesplanne en Oordenkings oor JOHANNES 20:19