JEREMIA 4:2

JEREMIA 4:2 AFR83

Wanneer jy 'n eed aflê en sê: “So seker as die Here leef,” moet dit in waarheid wees, moet jy reg laat geskied en reg doen. Dan sal die nasies hulle seën van die Here verwag en in Hom roem.