JEREMIA 20:12
JEREMIA 20:12 AFR83
Here, Almagtige, u oordeel is reg, U sien raak wat diep in 'n mens is. Laat my sien hoe U my vyande straf want ek gee my saak in u hande.