RIGTERS 7:24

RIGTERS 7:24 AFR83

Gideon het boodskappers na die Efraimsberge toe gestuur: “Kom val vir Midian aan, beset die Jordaan tot by Bet-Bara voordat die Midianiete daar kom.” Toe is die Efraimiete opgeroep, en hulle het die Jordaan beset tot by Bet-Bara.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid