JESAJA 65:8

JESAJA 65:8 AFR83

So sê die Here: Wanneer 'n druiwetros nog sap het, sê die mense: “Moet dit nie weggooi nie, want dit het nog nut.” So sal Ek doen ter wille van my dienaars, Ek sal hulle nie almal verwerp nie.