JESAJA 65:16

JESAJA 65:16 AFR83

Elkeen in die land wat om voorspoed bid, sal dit doen in die Naam van die God wat getrou is, en elkeen in die land wat 'n eed aflê, sal dit doen in die Naam van die God wat getrou is. Die swaarkry van vroeër sal vergeet wees, Ek laat dit verdwyn.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid