JESAJA 63:17

JESAJA 63:17 AFR83

Waarom het U ons laat afdwaal van u paaie af, Here? Waarom het U ons hardkoppig gemaak sodat ons U nie gedien het nie? Wees tog weer soos vroeër ter wille van u dienaars, ter wille van die volk wat aan U behoort.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 63:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid