JESAJA 49:14-15

JESAJA 49:14-15 AFR83

Sion sê: “Die Here het my verlaat, die Here het my vergeet.” Kan 'n vrou haar eie baba vergeet, haar nie ontferm oor die kind wat sy in die wêreld gebring het nie? Selfs al sou so iets kon gebeur, Ek sal jou nie vergeet nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 49:14-15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid