JESAJA 14:25

JESAJA 14:25 AFR83

Ek sal die Assiriërs verpletter in my land, hulle op my berge vertrap. Die juk wat op my volk gedruk het, sal weggevat word, die las wat Assirië hulle laat dra het, sal verwyder word.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid