HEBREËRS 11:32
HEBREËRS 11:32 AFR83
En wat moet ek nog meer sê? Die tyd ontbreek my om te vertel van Gideon, Barak, Simson en Jefta, van Dawid, Samuel en die profete.