GENESIS 42:22

GENESIS 42:22 AFR83

Toe sê Ruben vir hulle: “Ek het julle mos gesê julle moet julle nie aan die kind vergryp nie. Maar julle wou nie luister nie, en daarom word sy dood nou op ons gewreek.”

Video vir GENESIS 42:22