GENESIS 37:36
GENESIS 37:36 AFR83
Die Midianiete het vir Josef in Egipte verkoop aan Potifar. Hy was aan die farao se paleis verbonde as hoof van die lyfwag.