ESEGIËL 32:2

ESEGIËL 32:2 AFR83

“Mens, sing 'n treurlied oor die farao, koning van Egipte. Jy moet oor hom sê: “Jy was soos 'n leeu onder die nasies, maar jy is tot swye gebring. Jy was soos die groot monster in die see, jy het jou rivierwaters laat kook, die waters troebel gemaak met jou voete, die riviere modderig laat word.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESEGIËL 32:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid