ESEGIËL 20:20

ESEGIËL 20:20 AFR83

hou my sabbatte heilig sodat hulle die teken kan wees van die verhouding tussen My en julle, sodat julle kan weet dat Ek, die Here, julle God is.’