EKSODUS 23:14-15

EKSODUS 23:14-15 AFR83

“Drie maal per jaar moet jy tot my eer 'n fees hou. “Jy moet die fees van die ongesuurde brood vier. Soos Ek jou al vroeër beveel het, moet jy sewe dae ongesuurde brood eet, van dié dag in die maand Abib af waarop jy uit Egipte weggetrek het. Die volk mag nie sonder offers voor My verskyn nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 23:14-15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid