Julle moet haat wat verkeerd is, julle moet liefhê wat goed is, julle moet opkom vir die reg in die howe. Dan sal die Here die almagtige God Hom dalk ontferm oor wat daar van Josef oor is.
Lees AMOS 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: AMOS 5:15
15 dae
Amos, 'n plattelandse prediker, gaan na die groot stad en veroordeel hul sondige weë en sê ons is almal verantwoordelik teenoor God volgens die lig wat Hy vir ons gegee het. Reis daagliks deur Amos terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's