HANDELINGE 13:48
HANDELINGE 13:48 AFR83
Toe die heidene dit hoor, was hulle baie bly oor die woord van die Here en het hulle dit toegejuig. Almal wat vir die ewige lewe bestem was, het gelowig geword.