Slaan direk na inhoud oor

HANDELINGE 12:3

HANDELINGE 12:3 AFR83

Toe Herodes sien dat dit by die Jode byval vind, het hy nog verder gegaan en ook vir Petrus gevange laat neem. Dit het tydens die fees van die ongesuurde brood gebeur.