HANDELINGE 11:2-3
HANDELINGE 11:2-3 AFR83
Toe Petrus dan in Jerusalem kom, het die Joodse gelowiges hom verwyt: “Jy het mense besoek wat nie besny is nie en het selfs saam met hulle geëet.”