Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 1:6-7

HANDELINGE 1:6-7 AFR83

Toe hulle 'n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig?” Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy eie mag bepaal het nie.