Nou skryf ek met my eie hand. Groete, Paulus. So teken ek elke brief. Dit is my handskrif.
Lees 2 TESSALONISENSE 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 TESSALONISENSE 3:17
9 Dae
“Staan vas in jou geloof!” Is die uitdaging van hierdie tweede brief aan die Tessalonisense wat ons daaraan herinner dat Jesus vir ons terugkom. Reis daagliks deur 2 Tessalonisense terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!