2 KONINGS 2:14

2 KONINGS 2:14 AFR83

Hy het met hierdie mantel wat van Elia afgeval het, op die water geslaan en gesê: “Waar is die Here die God van Elia? Waar is Hy?” Toe Elisa die water slaan, het dit na links en na regs verdeel sodat hy kon deurgaan.