2 KONINGS 12:1-3

2 KONINGS 12:1-3 AFR83

In die sewende regeringsjaar van Jehu het Joas koning geword, en hy het veertig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Sibja, uit Berseba. Al die jare wat die priester Jojada sy leermeester was, het hy gedoen wat reg is in die oë van die Here. Hy het net nie die hoogtes verwyder nie. Die volk het voortgegaan om daar diereoffers en wierookoffers te bring.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 12:1-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid