1 TIMOTEUS 6:1
1 TIMOTEUS 6:1 AFR83
Gelowiges wat as slawe onder 'n juk staan, moet hulle eienaars met alle eerbied bejeën, sodat niemand sal kwaadpraat van die Naam van God en van die Christelike leer nie.