1 TESSALONISENSE 2:7

1 TESSALONISENSE 2:7 AFR83

al kon ons as apostels van Christus allerhande eise aan julle gestel het. Ons was liefdevol en sag teenoor julle soos 'n ma wat haar kinders vertroetel.