1 TESSALONISENSE 1:8
1 TESSALONISENSE 1:8 AFR83
Van julle af is die woord van die Here in Masedonië en in Agaje verkondig, en oral het die mense gehoor van julle geloof in God, sodat dit nie vir ons nodig is om nog iets daaroor te sê nie.