Toe hy praat van die ark van God, het Eli daar by die poort van sy stoel af agteroor geval. Hy het sy nek gebreek en gesterf, want hy was oud en swaar. Hy was veertig jaar 'n leier in Israel.
Lees 1 SAMUEL 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 SAMUEL 4:18
15 Dae
Eerste Samuel begin met God as Israel se koning en gaan voort met die verhaal van hoe Saul toe Dawid koning geword het. Reis daagliks deur Eerste Samuel terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's