1 SAMUEL 31:4-5

1 SAMUEL 31:4-5 AFR83

en vir sy wapendraer gesê: “Trek jou swaard en steek my daarmee dood dat daardie heidene nie kom en my doodsteek en in oneer laat sterf nie.” Maar sy wapendraer wou nie, want hy was baie bang. Saul vat toe self die swaard en val daarin. Toe sy wapendraer sien Saul is dood, val hy ook in sy swaard en sterf saam met hom.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid