1 SAMUEL 13:21
1 SAMUEL 13:21 AFR83
Dit was die geval met die skerpmaak van ploegskare, skoffelpikke, drietandvurke en byle en ook met die regmaak van osprikkels.