1 SAMUEL 10:22
1 SAMUEL 10:22 AFR83
Hulle het die Here gevra: “Moet hy nog kom?” Die Here het geantwoord: “Nee, hy is al hier. Hy kruip weg tussen die bondels goed.”