1 KONINGS 18:27

1 KONINGS 18:27 AFR83

Teen die middag het Elia hulle begin spot: “Roep harder! Hy is mos 'n god! Miskien is hy diep in gedagte of gou bietjie uit, of op reis, of dalk slaap hy en moet hy eers wakker word!”

Video vir 1 KONINGS 18:27