1 KRONIEKE 17:11
1 KRONIEKE 17:11 AFR83
Wanneer jou tyd daar is om by jou voorvaders te rus, sal Ek een van jou nageslag, jou eie seun, koning maak en aan hom 'n bestendige koningskap gee.