Die Here sê vir die mense van Jerusalem: “Sing en wees bly, want Ek kom weer onder julle bly.”
Lees Sagaria 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: Sagaria 2:10
23 dae
Die profeet Sagaria deel visioene van God se beloftes om mense 'n hoop van die toekoms te gee en spoor hulle aan om na God terug te keer. Reis daagliks deur Sagaria terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!