Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Romeine 12:8

Romeine 12:8 DB

As jy die gawe het om ander mense te vermaan en te vertroos, doen dit. As jou hemelse gawe is om jou besittings met ander te deel, moet dan nie suinig wees nie. As dit God se geskenk aan jou is dat jy een van die leiers in die kerk moet wees, doen dit met toewyding. En as jy oor die gawe beskik om mense te help wat in nood verkeer, doen dit met blydskap.

Video vir Romeine 12:8

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 12:8