Psalms 148:14
Psalms 148:14 DB
Van sy kinders maak Hy helde. Hy gee aan hulle mag. Al sy kinders wat naby aan Hom lewe, sal Hom daarvoor prys. Kom prys die Here!