Jy sal niks oorkom nie. God pas jou op. Hy sal nie aan die slaap raak as Hy jou moet oppas nie. Hy pas al sy kinders op. Hy slaap nooit. Daarom sal Hy nie vergeet om jou te help nie. Die Here is jou oppasser. Hy sal altyd by jou wees. Niks of niemand kan jou kwaad aandoen nie, al is hy hoe sterk. God pas jou elke dag op teen allerhande moeilikhede en probleme. Hy sal jou lewe mooi oppas. Die Here sal jou oppas waar jy ook al is: by die huis, by die werk of miskien êrens op pad.
Lees Psalms 121
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 121:3-7
6 Days
Prayer is a gift, an incredible opportunity to be in relationship with our Heavenly Father. In this 6-day plan, we will discover what Jesus taught us about prayer and be inspired to pray consistently and with great boldness.
6 Dae
Gebed is 'n geskenk, 'n ongelooflike geleetheid om met ons Hemelse Vader in 'n verhouding te wees. In 6-dag-plan, sal ons ontdek wat Jesus ons geleer het oor gebed en geïnspereer word om konsekwent en met groot vrymoedigheid te bid.
21 dae
Hierdie 21 dae-plan is ’n samestelling van dagstukkies oor gebed. Dit is ’n wonderlike hulpmiddel om ’n dieper verhouding met God te ontwikkel. Elke dag bevat ’n Skrifverwysing, ’n oordenking oor gebed en ’n slotgebed. Hierdie oordenkings is geneem uit DIE BYBEL – MET GRASSROOTS-OORDENKINGS en IN DIE VREDE VAN SY TEENWOORDIGHEID deur Angus Buchan.
30 Days
A treasure principal of faith lies within this 30 day devotional, "The Heartbeat of God." Each day begins with a declaration of praise using these words, "O God, You are...". Then, an unfolding of His character and attributes begins (for example: "O God, You are Good"). These scripture-filled devotional prayers guide the reader into a practice of lifting up God's Name, which results in a deeper understanding of His intentional "heartbeat" of love for His people.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's