Sê vir die Here baie dankie, want Hy is goed; ja, sy liefde sal nooit ophou nie. Al die Here se kinders moet sê: “Sy liefde sal nooit ophou nie.” Ja, almal wat Hom dien en aanbid, moet dit sê. Toe ek in die moeilikheid was, het ek ernstig tot die Here gebid. Die Here het na my geluister. Hy het my gehelp.
Deel
Lees Psalms 118
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's