Matteus 19:2
Matteus 19:2 DB
Oudergewoonte het ’n groot skare mense na Hom toe gestroom. Jesus het al die siekes onder hulle gesond gemaak.