“Dan sal jy bly kan wees omdat jy die Here ken. Jy sal weer gemaklik voel om God te aanbid. As jy bid, sal Hy jou hoor en antwoord. Dan sal jy ook doen wat jy Hom beloof het jy sal doen. Alles wat jy besluit om te doen sal jy regkry. Lig sal op jou pad skyn. Dit sal met jou goed gaan.
Lees Job 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: Job 22:26-28
5 Dae
Hierdie 5-dag-leesplan sal lesers aanmoedig om hul roeping te vind, hul diepste passie te ontwikkel en hul droom uit te leef. Elke dag bevat gedagtes rondom ’n spesifieke tema (soos om jou talente en vaardighede te ontdek, jou passie te herstel en jou droom na te streef) en eindig met ’n Bybelvers. Die inhoud vir hierdie leesplan is gebaseer op Jean Keys se “Leef jou roeping”.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's