Ek het haar gewaarsku: “Jy sal vir ’n hele tyd by die huis moet bly. Jy mag nie rondloop nie. Jy mag nie by ’n ander man slaap nie. Ek sal dieselfde doen. Ek sal aan jou getrou bly. Ek sal nie gaan rondloop nie.”
Vergelyk alle weergawes: Hosea 3:3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!