Genesis 49:9

Genesis 49:9 DB

Juda is soos ’n jong leeu, hy vernietig sy prooi en keer na sy lêplek terug. Soos ’n leeu krul hy hom in sy blyplek op en niemand sal dit naby sy skuilplek waag nie.

Video vir Genesis 49:9