Deuteronomium 24:6

Deuteronomium 24:6 DB

“Iemand kan iets by jou leen en jy hou iets van hom om seker te maak dat hy die goed terugbring wat hy geleen het. Dan mag jy nie een van die klippe hou wat hy gebruik om sy mielies mee te maal nie. Jy mag nie die boonste óf die onderste maalsteen vat nie. As jy dit doen, gaan hy honger ly.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 24:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid