Amos 7:17

Amos 7:17 DB

Die Here het besluit dat jou vrou ’n prostituut gaan word wat op die strate rondlê. Jou kinders sal in die oorlog doodgemaak word. Jou land sal in stukke verdeel word. Jy self sal uiteindelik in ’n vreemde land aan jou einde kom. Israel sal sonder twyfel uit sy land weggevat word na ’n ander land toe.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Amos 7:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid