Handelinge 13:46

Handelinge 13:46 DB

Paulus en Barnabas het skerp daarop gereageer: “Ons moes eerste met julle oor God se verlossingsdade kom praat. Maar noudat julle die rug daarop gekeer het, moet julle weet dat julle die ewige lewe gaan misloop. Ons gaan nou die goeie nuus meedeel aan mense wat nie Jode is nie. God het ons beveel om na hulle toe te gaan toe Hy vir ons gesê het

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid