2 Timoteus 1:2

2 Timoteus 1:2 DB

Ek skryf die brief vir my geestelike kind, Timoteus, vir wie ek so lief is. Mag God die Vader en Christus Jesus ons Here vir jou baie goed wees en jou in sy liefde omvou. Mag jy die vrede ervaar wat net Hulle vir mense kan gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timoteus 1:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid