Dit sou vir daardie mense beter gewees het dat hulle nooit op God se pad begin stap het nie as dat hulle daarop begin stap het en toe van Hom en sy voorskrifte af weggedwaal het. Daar is twee spreekwoorde wat hierdie mense baie goed beskryf: “Dit is net ’n hond wat so dom is om na sy eie braaksel terug te loop.” En: “Dit is net ’n vark wat so dom is om in die modder te gaan rol nadat hy skoon gewas is.”
Lees 2 Petrus 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Petrus 2:21-22
9 Dae
Die Tweede brief van Petrus gaan alles oor God se genade – hoe dit ons gered het, hoe dit ons bewaar en hoe ons daarin kan lewe – ten spyte van wat dwaalleraars sê. Reis daagliks deur 2 Petrus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's